Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Skermer

(image)

Skermers behoort aan die gedagteskool wat glo dat die harnas wat die meeste soldate in gevegte dra hulle eie grootste vyand is. Terwyl 'n harnas slegs kan help om die impak van 'n hou te verminder kan die negatiewe gevolge geheel en al vermy word as mens daarsonder klaarkom. Om in staat te wees om 'n aanval te ontduik is 'n luukse wat sles die fikse liggaam beskore is en dan ook net vir diesulkes wat taai opleiding ondergaan het.

Skermers word slegs met 'n dolk en 'n rapier uitgerus en hulle is baie rats op hulle voete en is nuttig in situasies waar hulle gepantserde genote benadeel word. Hulle put genot daaruit om, dikwels letterlik, sirkels om swaar infanterie troepe te dans, wat 'n bespotting maak van die prys wat hulle betaal het vir hul harnasse.

Spesiale Nota's: Hulle skermvaardighede laat skermers toe om verby teenstanders te beweeg en die beheersones heeltemal te ignoreer.Spesiaal This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them.

Bevorder na:
Bevorder na: Duellis
Skuiwe: 16
LP: 28
Beweging: 6
EP: 42
Vlak: 1
Orde: wettig
IDFencer
Vermoëns: skermutselaar
(image)steek
lem
4 - 4
nabygeveg
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue10%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Flat160%
Frozen240%
Grot250%
Heuwels270%
Impassable9950%
Kasteel170%
Kusstreek250%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Unwalkable9920%
Vlak Water240%
Woud270%