Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Dief

(image) (image)

So lank terug as wat enigeen kan onthou, het die lede van verskeie 'gildes' van rot-vangers wat in die groter stede opgeskiet het, hul hare gebleik met kalk totdat dit 'n ligte blou geword het. Dit was 'n brawe ding om te doen aangesien hulle bedrywighede nie altyd wettig was nie. Diewe het baie vaardighede, en is genoegsaak om vinnig te wees op hul voete en vaardig te wees met 'n mes. Hulle gebruik skroom nie om 'vuil taktiek' te gebruik in 'n geveg nie.

Spesiale Nota's: Terwyl 'n eenheid wat 'n bondgenoot is van die dief, die vyand se aandag aftrek, kan die dief rugsteek vir dubbel die skade deur agter die vyand se rug in te sluip.SpesiaalRugsteek:
Hierdie eenheid dien dubbele skade toe as 'n goedgesinde eenheid aan die ander kant van die teiken is. (Dit werk nie vir bongenote nie.)

Bevorder na:
Bevorder na: Uitvaagsel
Skuiwe: 13
LP: 24
Beweging: 6
EP: 28
Vlak: 1
Orde: chaoties
IDThief
Vermoëns:
(image)dolk
lem
4 - 3
nabygeveg
rugsteek
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Chasm9920%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Graslande160%
Grot250%
Grot Muur9950%
Heuwels270%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Sneeu240%
Vlak Water240%
Woud270%