Orkaan Draak

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Lug Draak

LP: 58  Skuiwe: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns:

Die Orkaandrake is meesters van die lugruim en is die elite onder die drake wat kan vlieg. Hulle styg hoog bo bykans alle verdediging uit en spoeg ongestraf vuur op hulle vyande.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
slaan toe impak 8-3 nabygeveg  
vuurasem vuur 8-3 afstandgeveg skutter 

Weerstande

lem 10%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 20%
steek -10%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 3 30%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 1 50%

Back to start