Spook

Vlak 1

 

Bevorder na: Wraith  Skaduwee 

Bevorder na:

LP: 18  Skuiwe: 20  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 30

Vermoëns:

Dit is een van die seëninge van die skepping dat die menslike siel onsterflik is en nie vernietig kan word nie. Die baie dinge wat 'n dodeprater kan doen is egter desondank geheel en al skrikwekkend.
'n Gees vasgevang in 'n kleed van walglike betowerings, is soos die wind in die selie van 'n skip. Die sameflansing wat uit hierdie gevangenis voortvloei is 'n gedienstige kneg, wat verbind kan word aan enige taak wat hulle meester goed dink.
Spesiale Nota's: Geeste het buitengewone weerstand teen skade en beweeg nogal stadig oor oop water.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
aanraak afstandgeveg 4-3 nabygeveg dreineer 
kla koue 3-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 50%
koue 70%
vuur 10%
afstandgeveg -10%
impak 50%
steek 50%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 2 50%
Vlak Water 2 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 50%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 1 50%
Chasm 1 50%

Back to start