Elfse Maarskalk

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Elfse Kaptein

LP: 62  Skuiwe: 55  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 150

Vermoëns: leierskap

Die langslewendheid en natuurlike intelligensie van elwe gee hulle 'n venynige bekwaamheid in militêre sake, selfs genoegsaam so om hulle algemene teensinnigheid ten opsigte daarvan te oorkom. Elwe onthou goed baie deegliker as mense en kan dikwels aanvoel wat ander slegs met opleiding kan aanleer. Op daardie seldsame tye wanneer 'n elf hom op oorlog toespits is die strategie wat daaruit voortvloei waaragtig 'n meesterwerk.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Maarskalk stel goedgesinde eenhede in staat om meer skade in 'n geveg te berokken, maar dit geld slegs vir eenhede op 'n laer vlak.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 10-4 nabygeveg  
boog steek 8-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start