Elvish Druid

Vlak 2

 

Bevorder na: Elvish Shyde 

Bevorder na: Elvish Shaman

LP: 36  Skuiwe: 34  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 80

Vermoëns: genees

Die toordery van die woud elwe is nie eintlik geskik vir gevegte nie, maar is nietemin effektief. Die woude waarin hul leef kan aangehits word met 'n enkele bevel, en sal uitswiep na enigiemand wat die vrede bedreig.
Die Elwe toon goot eerbied vir hul bostoordokters want hulle is uitmuntende genesers.
Spesiale Nota's: Die Bostoordokter se verstrengel aanval vertraag hul vyande en veroorsaak dat hulle een keer minder slaan gedurende 'n geveg. Bostoordokters kan eenhede rondom hul gesondmaak en genees van gif.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
staf impak 4-2 nabygeveg  
vasvang impak 6-2 afstandgeveg verstadig 
dorings steek 6-3 afstandgeveg magies 

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start