Elfse Kaptein

Vlak 2

 

Bevorder na: Elfse Maarskalk 

Bevorder na: Elfse Vegter

LP: 47  Skuiwe: 32  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 90

Vermoëns: leierskap

Elwe, nie soos ander rasse nie, sal vinning hulle rasgenoote raaksien wat ervare is in veldslae en hulle volg. Dit is heel anders as met die mense-ras waar daar 'n mengelmoes van omkopery en intimidasie ie. Die kombinasie van hulle gewilligheid om die wysheid van hul leiers te aanvaar, en die tendens om leiers op meriete te kies is een van die stille sterkpunte van die elwe.
Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n kaptein veroorsaak dat manskappe van 'n laer vlak as die kaptein, meer skade veroorsaak in 'n geveg.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 7-4 nabygeveg  
boog steek 5-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start