Elfse Boogskutter

Vlak 1

 

Bevorder na: Elfse Bewaarder  Elwe-Skut 

Bevorder na:

LP: 29  Skuiwe: 17  Skuiwe: Orde: neutraal  EP: 44

Vermoëns:

Elwe het nog altyd 'n reputasie gehaad dat hul uitmuntende boogskutters is. Dit is 'n vaardigheid wat om verskeie redes natuurlik voel vir hulle. Selfs die met tingerige lywe kan dodelik wees met 'n boog in die hand en sal ten tye van oorlog hierdie wapen opneem. Alhoewel hulle tekort aan gevegs-ervaring hul ietwat kwesbaar maak, is dit hulle natuurlike grasie wat verseker dat hulle beter is as enige nuwe mense-rekruite.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 5-2 nabygeveg  
boog steek 5-4 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 70%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start