Drake Dwinger

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Drake Gladiator

LP: 85  Skuiwe: 40  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 150

Vermoëns:

Die Drake Dwingers is die toonbeeld van die brute krag van hulle soort. Lang ure by die smid het verseker dat hulle tot die tande toe bewapen is en ook gesorg dat hulle van kop tot tone met 'n harnas bedek is.

attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 11-4 nabygeveg  
knuppel impak 14-3 nabygeveg  
spies steek 8-5 nabygeveg  

Weerstande

lem 20%
koue -50%
vuur 50%
afstandgeveg -30%
impak 30%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 99 10%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 30%
Woud 2 40%
Heuwels 1 40%
Berge 1 40%
Moeras 3 20%
Sand 1 40%
Grot 2 30%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 2 40%
Chasm 99 20%

Back to start