Skaduwee

Vlak 2

 

Bevorder na: Nag Gaunt 

Bevorder na: Spook

LP: 24  Skuiwe: 38  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 100

Vermoëns: nagsluip skermutselaar

Toe lig in die wêreld kom, en vorm gee aan die onbekende, moes vrees onttrek na die donker. Van daardie dag af is die mensdom bang vir die donker, alhoewel niemand eintlik weet hoekom nie.
Daardie vraag word maklik deur die nekromanser beantwoord.
Spesiale Nota's: Terwyl 'n bondgenoot van die donker die vyand se aandag aftrek, kan die donker-skadu die opponent se rug aanval, en soedoende dubbel skade berokken. Die Skadu's het buitengewone weerstande teen skade en beweeg stadig oor oop water. Die Skadu's kan in die nag wegkruip, en geen teken van hul teenwoordigheid los nie.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 8-3 nabygeveg rugsteek 

Weerstande

lem 50%
koue 70%
vuur 10%
afstandgeveg -10%
impak 50%
steek 50%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 2 50%
Vlak Water 2 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 50%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 1 50%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 1 50%
Chasm 1 50%

Back to start