Orkse Slagter

Vlak 2

 

Bevorder na:

Bevorder na: Orkse Moordenaar

LP: 36  Skuiwe: 33  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 150

Vermoëns:

Die groter, en in meeste gevalle, meer behendige orkse moordenaars word 'Slagters' genoem deur hul vyande. Hoekom hul so genoem word is nie baie duidelik nie, maar Slagters is rats en baie beweegbaar in 'n geveg. Die rede hiervoor is omdat hulle geen lyf-pantser dra nie. Hulle gekose wapen, gif, is 'n ongenaakbare instrument, en die gebruik hiervan is gereeld die ware rede vir 'n orkse oorwinning.
Spesiale Nota's: Orkse Slagters gebruik gif op hul gooimesse, en die slagoffers van die gif sal aanhoudend lewenspunte verloor totdat hulle kan genees word deur 'n dorpie of geneser.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 10-2 nabygeveg  
gooimesse lem 6-3 afstandgeveg gif 

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 99 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Sneeu 2 40%
Mushroom Grove 2 70%
Chasm 99 20%

Back to start