Orkse Leier

Vlak 1

 

Bevorder na: Orkse Heerser 

Bevorder na:

LP: 45  Skuiwe: 20  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 60

Vermoëns: leierskap

Orkse Leiers is aan bevel van hulle stam. Hulle neem die belangrike besluite en lei hulle manskappe in 'n geveg. Hulle dra 'n boog net omdat dit nodig is, want hulle is meer vernuftig met 'n swaard. Oor die algemeen is hulle kragtige vegters. Hulle naturlike leierskap vernuf maak hulle baie kosbaar in 'n stryd. As die leier dood gaan, is die stryd verlore.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 7-3 nabygeveg  
boog steek 5-2 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 2 50%
Heuwels 1 50%
Berge 2 60%
Moeras 3 30%
Sand 2 30%
Grot 2 40%
Sneeu 3 20%
Mushroom Grove 3 40%
Chasm 99 20%

Back to start