Orkse Moordenaar

Vlak 1

 

Bevorder na: Orkse Slagter 

Bevorder na:

LP: 26  Skuiwe: 17  Skuiwe: Orde: chaoties  EP: 30

Vermoëns:

Alhoewel party dink gif is 'n lafaard se wapen, is gif 'n gunsteling wapen van die orke, veral die wat maar skraal gebou is. Orkse sluipmoordenaars smeer gif aan die lemme van hul gooimesse. Hulle is meestal maar tingerig, maar verbasend rats. Hulle is selde die een wat die finale hou slaan, maar hul taktiek is van groot hulp vir hulle groter en meer brutale stamgenoote.
Spesiale Nota's: Orkse Moordenaars gebruik gif op hulle gooimese en die slagoffers van hierdie gif sal aanhoudend lewenspunte verloor totdat hulle deur 'n dorpie of 'n geneser kan behandel word.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
dolk lem 8-1 nabygeveg  
gooimesse lem 3-3 afstandgeveg gif 

Weerstande

lem -30%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak -20%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 70%
Dorpie 1 70%
Diep Water 99 30%
Vlak Water 2 40%
Graslande 1 60%
Woud 2 70%
Heuwels 2 70%
Berge 3 70%
Moeras 2 40%
Sand 2 40%
Grot 2 50%
Sneeu 2 40%
Mushroom Grove 2 70%
Chasm 99 20%

Back to start