Meerman Net-gooier

Vlak 2

 

Bevorder na: Meerman Verstrengelaar 

Bevorder na: Meerman Jagter

LP: 40  Skuiwe: 27  Skuiwe: Orde: wettig  EP: 80

Vermoëns:

Visvang, soos die Meermanne dit doen, is grootliks 'n gejaag van visskole in wagtende nette in. Die nette self rig nie baie skade aan nie maar kan nogal effektief gebruik word teen troepe wat 'n rivier of 'n fjord probeer oorsteek. Kleiner nette, met gegigte aan, kan deur die lug gegooi word om 'n vyand vas te vang. Meermane gebruik hierdie wapens om troepe in die water vas te keer. Dit gee aan die meermanne 'n voordeel, want hulle is nie so beweeglik op land nie.
Spesiale Nota's: Om in 'n net vasgevang te word veroorsaak dat die vyand vertraag word en hulle slaan dus een minder hou per rondte.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
spies steek 6-3 nabygeveg  
net impak 9-2 afstandgeveg verstadig 

Weerstande

lem 0%
koue 20%
vuur 0%
afstandgeveg 0%
impak 0%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 40%
Dorpie 1 40%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 60%
Graslande 2 30%
Woud 5 30%
Heuwels 5 30%
Berge 99 20%
Moeras 1 60%
Sand 2 30%
Grot 3 20%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 3 20%
Chasm 99 20%

Back to start