Grifon Meester

Vlak 2

 

Bevorder na:

Bevorder na: Grifon Ruiter

LP: 51  Skuiwe: 37  Skuiwe: 10  Orde: neutraal  EP: 150

Vermoëns:

Grifon Meesters het baie ervaring as dit kom by Grifone vlieg en later voel dit soos tweede natuur vir hulle. Hierdie spesiale verhouding maak die mense op die grond skrikkerig, wnat hierdie pare kan van enige plek aanval.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
kloue lem 15-2 nabygeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg 10%
impak -20%
steek 0%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 50%
Dorpie 1 50%
Diep Water 1 50%
Vlak Water 1 50%
Graslande 1 50%
Woud 1 50%
Heuwels 1 50%
Berge 1 60%
Moeras 1 50%
Sand 1 50%
Grot 3 20%
Sneeu 1 50%
Mushroom Grove 3 30%
Chasm 1 50%

Back to start