Elfse Ruiter

Vlak 3

 

Bevorder na:

Bevorder na: Elfse Ruiter

LP: 57  Skuiwe: 43  Skuiwe: 10  Orde: neutraal  EP: 150

Vermoëns:

Die Elfse Ruiters is opgelei as die koninklike boodskappers van die elfse konginkryk. Nieteenstaande die vreedsame natuur van die elwe maak hul ervaring hulle dodelike teenstanders in 'n geveg. Geen man het nog ooit naby hulle vernuf gekom as berede boogskutters nie, en om die waarheid te sê - baie min sal hulle kan ewenaar selfs op soliede grond.
Die spoed van hierde soldae laat die elwe toe om aan te val waar dit hulle pas op hul eie bodem. Dit het al baie Elwe van 'n sekere dood gered.

unit help^Attacks

Naam Tipe Trefhoue Afstand Spesiaal
swaard lem 7-4 nabygeveg  
boog steek 8-3 afstandgeveg  

Weerstande

lem 0%
koue 0%
vuur 0%
afstandgeveg -10%
impak 0%
steek -20%

Terreinverstellings

Terrein Beweging Verdediging
Kasteel 1 60%
Dorpie 1 60%
Diep Water 99 20%
Vlak Water 3 20%
Graslande 1 40%
Woud 1 60%
Heuwels 2 50%
Berge 3 60%
Moeras 2 30%
Sand 2 30%
Grot 3 30%
Sneeu 2 30%
Mushroom Grove 2 50%
Chasm 99 20%

Back to start